Left, Right, and Whole-Brain Writing Many popular authors have a left-brain writing style. Some authors have a right-brain writing style. Very few authors have a whole-brain writing style. Consider articles in news magazines. Many of these, such as the ones found in Forbes and Fortune magazines, have a left-brain writing style. That is, these articles...
MoreSustained growth in the future can only be achieved by the continuous generation of new, creative ideas and strategies. This is primarily achieved through individuals at all levels of an organisation. Creativity will be the strategic issue for the 21st Century. The major shortcoming of fostering creativity in the past was the lack of successful...
MoreBaie van ons het grootgeword sonder om te weet van hierdie innerlike krag in ons: kreatiwiteit. Dit is ’n menslike eienskap om weerstand op te bou teen enigiets nuuts, selfs al is dit positief. As gevolg van mislukkings uit die verlede verloor ons geloof in ons vermoë om probleme en moeilike situasies op ’n kreatiewe...
MoreBinne-in ons is daar ’n wonderlike stelsel opgesluit wat ons lei en aan-dui wanneer ons ontwikkel en wan-neer nie. Ons is vol vreugde as ons groei en iets beteken, maar ons voel onvervul en teleurgesteld wanneer ons stagneer. Terwyl jy op jou lewensreis is, sal jy baie emosies ervaar, maar daar is geen groter pyn...
MoreTradisioneel is regterbreinmense as kreatief beskou en linkerbreinmense as logies en rigied. Vandag besef ons dat linker- én regterbreinmense kreatief kan dink en presteer. Elkeen van ons het ’n unieke wyse om ons kreatiwiteit te hanteer. Jy mag dalk nie eens daarvan bewus wees dat jy die vermoë het om kreatief te dink nie. Ons...
MoreIemand het eenkeer gesê dat die skilpad net vordering maak as hy sy kop uitsteek. Net so sal ons ook net vordering maak as ons ons kop uitsteek. Ons het geen ander keuse as om standpunt in te neem en getrou aan ons oortuigings te bly nie, selfs al hou dit teleurstelling en kritiek in....
MoreTelephone
+27 12-460 7822
satori@iafrica.com
Fax
+27 12 460 7823