Die doel van die lewe is om te leef, nie net om ouer te word nie. Dit verg moed om jou passie vir die lewe te behou. Daar is baie omstandighede wat jou daagliks gaan ontmoedig en jou probeer oorreed om nie met intensiteit en gehalte te leef nie. Maar ’n lewe sonder passie is ’n lewe na aan dood. Passie is die kreatiewe en opwindende uitdaging wat ons elke oggend opnuut ervaar om onsself te herskep en onvoorsiene probleme as uitdagings te ervaar. Passie is ’n besluit.
Telephone
+27 12-460 7822
satori@iafrica.com
Fax
+27 12 460 7823